Lilypie Fourth Birthday tickers

Tuesday, April 21, 2009

Help for Scrub a dub dub Cape Town

Help for Srub a dub dub Cape Town
A message from Nina in Cape Town - how exciting! If any of you in Cape Town are able to help please got in touch with Nina as the project has now reached 300 - 400 kids in Cape Town alone! Nina's email - ninavanderwesthuizen@yahoo.com

Hi Julle

Net om julle op hoogte te bring, het gister met CHOC gepraat. Hulle het omtrent so 20 kindertjies op 'n slag in die hospitaal (Tygerberg). Hulle beplan 'n 'Christmas in June event' vir die 13de Junie, dan gaan al die kankerpasientjies by die hospitaal wees....tussen 300 & 400 kindertjies, so ons beplanning om die uitdeel van die sakkies op Declan se verjaarsdag (14 Junie) te doen, gaan nie heeltemal werk nie!! Ek het vir haar gevra of ons nie miskien die 2 events kan 'combine' nie....dit maak dit sommer so bietjie meer soos Kersfees, want dan kan ons die toiletsakkies in geskenkpapier toedraai, sodoende kry elkeen sommer 'n REGTE EGTE Kersgeskenk........DIE PROBLEEM........ons moet dan tussen 300 en 400 toiletsakkies kan voorberei (sy sal vir my later die presiese getal gee), so asseblief, as julle van nog mense weet wat nog nie bewus is van hierdie projek nie, stuur asseblief die vorige mails vir hulle aan, of as julle van enige groot besighede weet wat dalk vir ons 'n finansiele bydrae kan maak of ENIGE ander skenkings kan gee (toiletsakkies/geskenkpapier/handdo eke ens.), kontak hulle asseblief, of stuur vir my die besonderhede sodat ek hulle kan kontak!!! Laat weet maar hoe julle daaroor voel om die 2 projekte te kombineer!!!

Gillian/Samm/Claire/Alicia, can you please let me know if you have any contacts in Cape Town who would be willing to help??
Hou julle op hoogte!!!
Groete Nina

No comments:

Photobucket